Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Na 'n lang dag is 'n warm bad gevul met die heerlike geure van roos, rooibos en kaneel net die regte medisyne om jou te laat ontspan. Terwyl die drywepit, klapper- en avokado-olies jou vel sag en vertroetel laat, sal die natuurlike reuk in die stoom jou sommer vinnig laat vergeet van die dag wat was!