Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Sketse en vertellings oor hoofsaaklik grappige gebeurtenisse in die gemeenskap soos wanneer die televisie die diens by die gemeente kom dek en almal in rep en roer het, n jagtog in die Karoo, n optog om Wellington se gemeenskap aan te moedig om plaaslik te koop, n lywige man op skaatse en nuwelinge wat ook probeer perdry. Soos die titel aandui, word dit naderhand n hele spektakel."-Wikipedia