R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand : Goed. Eerste uitgawe, Uitgewery Boschendal, 1981, Hardeband - Digbundel - 75pp. ISBN 907983049.
"Die titel Klein rondreis verwys na die reis tussen mense, tussen verlede, hede en toekoms en na die klein aards hede.
Die eerste van vier afdelings bevat liefdesgedigte, wat die volle spektrum dek van entoesiasme en oorgawe aan die geliefde (Bekenning, Raffinadery) tot frustrasie met die onbeweeglike man in Omruilspel.
Die tweede afdeling bevat gedigte oor die ouers, waarin veral die herinnerings verse oor 'n vader-figuur (wat ook God-figuur word) treffend is (Naskrif: Pinkster 1971, Bemesting).
Hoewel die vader voortleef in die alledaagse omgewing, word daar ook afskeid geneem en die onvermoë om die dooie weer poëties op te wek word erken (Naskot).
Die natuur en kontrei met die ewige voortsetting van gister, vandag en more en die opvolging van seisoene is die tematiek van die derde afdeling. Hier is kontrei verse soos Tulbagh met sy toespeling op Boerneef se Boplaas, terwyl Leipoldt saampraat in gedigte soos Knikkertjietyd en Slampamper. In Drinkverdriet wissel die spreker van strofe tot strofe, met die plaasarbeider wat in die eerste strofe praat van die drank wat maak dat hy sy pligte verwaarloos, die vrou wat in die tweede strofe praat van die take wat verrig moet word en dan die kind wat in die derde strofe daarna verlang om 'n pa te hê wat sy pligte nakom.
Die laaste afdeling bevat verse met 'n Bybelse of kerklike konnotasie, met veral Teoloog wat treffend die futiliteit uitbeeld van een gelowige wat oortuig is dat sy geloof meer korrek as 'n ander sn is. God gaan sy gang en steur hom nie aan sulke akademiese redenasies nie. Goed is ook Vormdrag (na aanleiding van die Hallelujalied Tel jou seëninge) en Onderstam, wat die rasse-ideologie ondermyn.
Van haar gedigte word opgeneem in verskeie versamel bundels, waaronder Groot verseboek, Die Afrikaanse poësie in 'n duisend en enkele gedigte, Digters en digkuns, Die goue vreugde en Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.