Klein Vaderland: Verdere sketse en verhale uit die Overberg  --  C.G.S. de Villiers Klein Vaderland: Verdere sketse en verhale uit die Overberg  --  C.G.S. de Villiers Klein Vaderland: Verdere sketse en verhale uit die Overberg  --  C.G.S. de Villiers Klein Vaderland: Verdere sketse en verhale uit die Overberg  --  C.G.S. de Villiers Klein Vaderland: Verdere sketse en verhale uit die Overberg  --  C.G.S. de Villiers
Klein Vaderland: Verdere sketse en verhale uit die Overberg  --  C.G.S. de Villiers Klein Vaderland: Verdere sketse en verhale uit die Overberg  --  C.G.S. de Villiers Klein Vaderland: Verdere sketse en verhale uit die Overberg  --  C.G.S. de Villiers Klein Vaderland: Verdere sketse en verhale uit die Overberg  --  C.G.S. de Villiers Klein Vaderland: Verdere sketse en verhale uit die Overberg  --  C.G.S. de Villiers

Klein Vaderland: Verdere sketse en verhale uit die Overberg -- C.G.S. de Villiers

Secondhand 1 available
R78.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
648891646

Toestand : Goed. 
       Tweede druk, A.A. Balkema, 1957, Hardeband - Kontrei Sketse - 101pp.

n Intieme vertelstyl waarin die vergange belewenisse, maar ook die gemoeds- en verbeeldingslewe van die waarnemer, weergegee word.

Veral Die klipmuur met sy simboliek van die verganklikheid van alle dinge en die begrensing van die natuurlike n hoogtepunt is.

Die skets Die swygsames beskryf die vertellers se sonderlinge ervaring om as jong gas by die gasvrye bejaarde egpaar oom Eerk en tant Fyta aan tafel te sit. Die twee oumense het nooit direk met mekaar gepraat nie, maar altyd van n tussenganger gebruik gemaak as hulle iets vir mekaar wou sê. Die oorsaak en rede hiervoor bly egter duister. Die tema van die vereensaming van die twee oumense en die komplekse aard van menseverhoudings word knap gedemonstreer, sonder dat n simplistiese oorsaak of rede daarvoor verskaf word.

In Helderfontein staan die romantiek en idealisering van die verteller in regstreekse teenspraak met die hoofkarakter, tant Hendriena, se aardsheid en nugterheid. Dit lei tot n boeiende konflik tussen die verteller en sy karakter. Elize Botha neem Ma se Gesangboek uit hierdie boek op in haar versamelbundel oor Afrikaanse essayiste." (Rob Antonissen, Standpunte, 1954)

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
1979 GREAT BRITAIN THE 100TH ANNIVERSARY OF THE DEATH OF SIR ROWLAND HILL
Secondhand
R5.10
64% OFF
1pc Pink Color For Samsung Galaxy S20 Ultra Phone Cases
New
R393.00 R1,077.00
Free shipping
Golden Axe the Duel - Sega Saturn
Secondhand
R800.00
Winx DO Ergo Foldable Laptop Stand
New
R200.00

Similar products

Die veldwagters vertel verder deur Jan Roderigues(wildtuin verhale)
Secondhand
R79.00
Sketse uit die Lewe van Mens en Dier / Eugene N Marais (1928)
Secondhand
R155.00
33% OFF
Die Kommunisme in Aksie - C.F.De Villiers en Ander
Secondhand
R80.00 R120.00
Oorlogsoormag en ander sketse en verhale SECONDHAND - Gustav preller
Secondhand
R215.00