Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
About Klein Woordeboek/Little Dictionary By Pharos
Hierdie tweetalige woordeboek (Afrikaans-Engels | Engels-Afrikaans) is 'n splinternuwe, kompakte naslaanwerk wat ontwerp is vir vinnige toegang tot hedendaagse taalgebruik. Taalleiding sluit lettergreepverdeling, woordsoorte, verbuigings en genommerde vertalings in.
Met meer as 17 000 Afrikaanse en Engelse trefwoorde, asook sowat 10 000 afleidings wat die hedendaagse Suid-Afrika weerspieƫl, is dit 'n moderne bron wat die dinamiese aard van beide tale vasvang.