Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
About Kleinkat se strokiesklub by Dav Pilkey
Maak gereed vir 'n nuwe strokiesboekreeks deur die skepper van Hondman!
Kleinkat leer vir 'n skool paddavissies hoe om hul eie strokiesprente te skep. Terwyl die paddavissies se wilde verbeeldings hulle na verskillende vertelgenres lei van 'n tandeborsel wat 'n prokureur wil word tot 'n kaastoebroodjie-monster sal lesers leer oor samewerking, empatie en vreeslose selfuitdrukking.
Kinders sal lag, teken, en hul eie strokiesavonture skep lank nadat hulle die laaste bladsy omgeblaai het!