This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Rozabooks8540

Similar products

59% OFF
Die Jaar Van Die Vuur-Os - W.A.De Klerk
Secondhand
R130.00 R320.00
Die Jaar van die Vuur-os. W.A. de Klerk.
Secondhand
R100.00
Die Uur van Verlange - De Klerk, W. A.
New
R150.00
Die uur van die idiote
Secondhand
R350.00
KLERK, W.A. de - Die Uur van Verlange : Synde annale van die Agterberg - (Hardeband)
Sold

KLERK, W.A. de - Die Uur van Verlange : Synde annale van die Agterberg - (Hardeband)

Secondhand 1 was available
R26.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 15 Days: My boeke is soos beskryf.
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
sa-int
Bob Shop ID
592542956

Boek nog in 'n baie goeie toestand.  >>>   Belangrik en groot van opset is Die uur van verlange, waar die titel verwys na die verlange na dit wat verby is. Hierdie verhaal speel af in die Sederberge naby Clanwilliam en Wupperthal. Die hoofkarakter en ek-verteller Coenraad (Con) Beyers bring sy jeugjare hier deur en gaan daarna vir agt jaar na Amerika toe. By sy terugkeer vind hy die omgewing grootliks verander, met industrialisering wat n groot impak het op die voorheen rustige boeregemeenskap. Hy moet kies of hy betrokke wil raak en indien wel, hoe hy n impak kan maak. Die roman word in vier dele aangebied, n Afskeid, n Tuiskoms, n Ideaal en Die reise wat geen einde het, wat gesamentlik dui op Beyers se lewensreis. Hy probeer die moreel regte besluite neem en sien in die industrialisering n metode om sy mense uit armoede te help. Hierdie strewe is suksesvol, maar lei ook tot die ontworteling van die plattelandse Afrikaner met sosiaal-maatskaplike reperkussies. In die hoofkarakter lei dit dan tot die ironiese verlange na dit wat verby is, wat in die titel weerklank vind. Interessant is die perspektief wat Con se verhouding met Paulina Lange bied op die rassebeleid van die Afrikaner, waar Paulina beswaar maak teen die ontmensliking van swart mense, waardeur die blankes juis hulle menslikheid inboet.

Recently viewed

See more
Union of SA - Flight Cover - From Pietersburg to Johannesburg
Secondhand
R195.00 No bids
Vegetable Gardening Illustrated
Secondhand
R65.00
11% OFF
TEKNOSA FRONT LEFT - RIGHT LOWER CONTROL ARM BUSH For FORD FIESTA [2] 1.6 (FYJA FYJB)(16V 74KW) 0...
New
R159.00 R179.00
9% OFF
TEKNOSA REAR LEFT - RIGHT LINK STABILIZER For FORD FOCUS [3] 1.0 ECOBOOST (M1DA)(12V 92KW) 15-18
New
R389.00 R429.00

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie vir die flinke diens en mooi boeke!
11 Sep 2023