This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

R30 shipping
Die Suid Afrikaanse Toneel: (Afrikaans Edition, Published 1920) Die Haat Verstom, waar Liefde Kom...
R225
R30 shipping
INDIANA BY CLAYTON ESHLEMAN LIMITED EDITION - EX-LIB
R299
R30 shipping
Lady Anne: A chronicle in verse - Antjie Krog
R315
Down to my Last Skin, Antjie Krog
R60

Kleur kom nooit alleen nie - Antjie Krog

Secondhand
R95.00
Closed 19 Jan 20 19:16
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT4007
Bob Shop ID
453853342

 Kleur kom nooit alleen nie - Antjie Krog - Kwela - 2000, eerste uitgawe, eerste druk - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.

As Tafelberg moes begin praat, dan sou dit in só 'n stem gewees het. Of in 'n ander raamwerk: hierdie bundel is vir my in poësie die ekwivalent van Bach se groot Toccata en Fuga, waar die ganse register van die orrel oopgetrek word.

Wat Antjie hier saamdig, is die intimiteit van een mens wat vir 'n ander sê: Ek het jou lief - en 'n begrip van menslikheid so wyd as die Heer se genade. Dit gaan om klip en aarde en grond (bowenal die grond van Afrika, wáár ook al op die vasteland) en die verskriklike manier(e) waarop die mens met hierdie vasteland leer saamlewe het. Dit is onbeskroomd oor wat hard en bitter en gewelddadig is, maar dit alles word geheilig deur 'n mededeelsaamheid en 'n erbarming waarin juis die mensste van menswees in al sy wondbaarheid én weerbaarheid deurstraal word: of dit gaan oor Boerekinders in konsentrasiekampe aan die begin van die 20ste eeu, of om swart kinders in townships aan die einde van dieselfde eeu; of dit gaan oor 'n griot in Wes-Afrika of die spontane klaaglied van 'n moeder in 'n township. Uit alles, illustreer dié bundel, is poësie te maak - juis óók uit die gevormde poësie, soos blyk uit die intensiewe gesprekke wat hierdie verse aanknoop met Van Wyk Louw, of Ingrid Jonker, of Breyten Breytenbach, of vele ander.

Dis een van die min bundels waarvan ek kan sê dat ek na die lees daarvan werklik op 'n ander manier na die wêreld kyk. Met meer deernis, meer begrip; 'en eindeloos vergiffenis vir als'. - André Brink: Keurverslag (afgedruk as flapteks)