This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by CultureShop790

Similar products

Kleur: My Lewe, My Lied (Randall Wicomb) - Amos van der Merwe Kleur: My Lewe, My Lied (Randall Wicomb) - Amos van der Merwe
Kleur: My Lewe, My Lied (Randall Wicomb) - Amos van der Merwe Kleur: My Lewe, My Lied (Randall Wicomb) - Amos van der Merwe
Closed

Kleur: My Lewe, My Lied (Randall Wicomb) - Amos van der Merwe

Secondhand 1 was available
R180.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R750.00 from CultureShop
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
659308213

KLEUR: MY LEWE, MY LIED is die resultaat van ses jaar se gesprekke met Randall Wicomb, van herinneringe aan sy kinderjare tot vertellings oor die eensame bestaan wat hy nou voer. Die onsekerheid rondom sy herkoms en sy moeder se pogings om hom teen apartheid te beskerm het 'n onuitwisbare indruk op hom gelaat en uiteindelik 'n kruis geword wat hy steeds dra. Randall se sangloopbaan vleg tussen veranderende politieke omstandighede en die behoud van Afrikaanse liedere deur om van hom 'n bekende en beminde figuur te maak. Vir meer as veertig jaar sing hy van kleur en liefde, van heimwee en hoop, en van amper vergete liedjies in die taal wat so na aan sy hart is. In hierdie biografiese verhaal vertel Randall van die humor, suksesse en mislukkings wat van hom 'n huishoudelike naam gemaak het. Hy gesels openhartig oor sy familie en die duur prys van roem. Nou, na die diagnose van gevorderde kanker, plaas hy sy lewe onder 'n vergrootglas om sin te maak van die vele hoogte- en laagtepunte wat hy ervaar het. Sy soektog na identiteit word 'n intense ontboeseming van 'n man wat ? met 'n glimlag en 'n traan ? nie skroom om foute te erken en hoop te deel nie. In Kleur onthou Randall die besondere mense wat sy loopbaan beinvloed het asook die rol wat vreemdelinge in sy lewe gespeel het. Die stories van sy besoeke aan Namibie en die polisiestasie in Vereeniging laat hom steeds skater van die lag, terwyl sy weergawe van die Griekwapsalms op 'n onlangse bootreis 'n nuwe rigting aan sy lewe gegee het. Die titel van die boek is doelbewus gekies om meer as een begrip te omvat. Randall Wicomb se agtergrond, sy lewe en sy liedjies word 'n prisma waardeur sy identiteit uiteindelik in fokus kom. Dit is die verhaal van 'n mens wat, ten spyte van omstandighede, steeds sy gehore bekoor en strewe na 'n beter toekoms.

ISBN: 9780928316124

Pages: 173

Trade paperback

Naledi, 2015

First edition

Good condition; first page excised

B19