R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste druk, Hemel & See, 2000, Sagteband - Biografies - 213 pp.
Toe leukemie in hul twintigste huweliksjaar by Marthie se man Derik gediagnoseer word, word die Mombergs se lewe onherroeplik verander. Die vonnis kom totaal onverwags en die prognose lyk donker: waar Derik voorheen vir geen uitdaging nee gese het nie (die Twee Oseane en die Comrades gehardloop het, entoesiasties was om sy vlieglisensie te bekom en die paartjie op die kruin gestaan het van 'n skynbaar sorgelose en geleentheidbelaaide bestaan), moet hulle nou die realiteit van hospitale, chemoterapie, en later die onafwendbaarheid van Derik se dood, leer verwerk - en ervaar hulle onder die moeilikste van omstandighede dat die kleure van liefde nie net die sonskyngeel en pastelpienk van die lewe se ligkant insluit nie - maar ook die swart van vrees, die grys van onsekerheid en die rooi van pyn help inkleur.
In Kleure van liefde word met nugterheid en humor, maar ook op filosofiese en vraende trant, besin oor die lewe voor, tydens en na 'n geliefde se dood. Deur werklike dagboekinskrywings en e-posse die skrywer en haar man by die vertelling in te sluit, word die leser betrek by 'n baie persoonlike ontdekkingstog: die na aanvaarding, berusting - en hoop.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.