| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Kleuterland is `n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels onder andere Diereland Storieland Kammaland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan kleuters.
TITLE: KLEUTERLAND 3E
AUTHOR: LOCHNER,H
SKU: 9781485309833
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 19/01/2019
BINDING: Hardback
CONDITION: New