Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kleuterverseboek Saamgestel deur D J Opperman
Hierdie boek is in 'n swak maar bruikbare tweedehandse toestand.Geen los of verlore bladsye en bind is nog stewig. Al die gewilde Kleuterverse om vir kleuters te leer om Afrikaans te geniet.illustrasies swart en wit,uitgegee deur Nasionale Boekhandel Beperk .Tweede druk 1960.