Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Speurder Sollie Mtembu lsnags wakker oor of sy salaris ooit sy vrou se ambisies sal ewenaar. Maar in Oktober verdwyn 'n ou vriend van die polisiekommisaris en hy word opdrag gegee om diverdwyning te ondersoek. Kort nhy in Rhynveld arriveer verander die oskynlike ontvoering in n moordsaak en Sollie moet sy vrese opsy skuif sodat sy speurvernuf kan seier.
Softcover. English. Human & Rousseau. 2019. ISBN: 9780798178112. 284 pp. Very good. Book No: 59040