Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Nick Charlie Key
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Klim op die Bant Wagon en geniet heerlike tuisgemaakte en voedsame Banting-geregte. In hierdie kookboek is daar maklike en goedkoop resepte vir ontbyt, middagete en aandete, asook trooskos vir die wintermaande en veerligte geregte wanneer die lente sy verskyning maak.
Daar is selfs geregte vir Saterdag wanneer niemand voor die kospotte wil staan nie. En om alles te kroon: dekadente poedings.
Elke resep is laag in koolhidrate, glutenvry en gebruik alternatiewe vir suiker. Die geregte wissel van sop, kerrie, lasagne, pasteie en quiche tot nageregte soos kaaskoek, sjokoladebruintjies, fudge, malvapoeding, pannekoek en sjokolademousse.