This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2800

Similar products

Klimtol  -  Etienne van Heerden
Sold

Klimtol - Etienne van Heerden

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R235.00
R100.00
57% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
HJGC
Bob Shop ID
179458282

We combine postage, so do look at our other items on offer.

Dispatched within 2 business days.

Condition : Good.

Eerste uitgawe, 2013.

Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en as ’n sekswerker in die Kaap beland), Elsabe en Doris Steyn, en Eenslie Maree, die Adelbors, vorm die basis van hierdie langverwagte roman. Dis hulle almal se geskiedenis, maar veral die van Ludo, wat op Paternoster afgetree het, en mymer oor sy verlede as pelgrim-yo-yo-speler wat van dorp tot dorp gery en mense vermaak het in skoolsale en skure. Sy rustige lewe word omvergewerp wanneer sy verlede hom begin inhaal. En dan vind daar ’n opspraakwekkende moord plaas . . .



Review:

"Klimtol is n storie van n moord en die mense wat daarby betrokke is. n Storie oor trieks, liefde en skuld. Oor waar jy jou bevind as jy heeltemal buite alles is. As jy nêrens inpas nie. As die hele dorp teen jou draai. Dis n storie oor hoop."
Huisgenoot

"Dis n spel met taal, met die geskiedenis en herrinering met die leser, met vooropgesteldeidees oor die Weskus. Dit speel ook met sy eie werk. Sy ander boeke maak hulle verskying soos vriendelike spoke. En dis n groot gespeel met die klimtol, n speelding wat hom terugneem na sy kinderdae."
My Tyd

"Klimtol trek die leser speel-speel in n ander wêreld in wat jou dwing tot nadenke oor ons bestaan, oor die belang van spel, oor skuld, oor plig, oor eerlikheid, oor oorlewing in hierdie land."
Die Burger

"Die lewe is n spel , die klimtol en die karakters rusteloos en die see is vol geheime. Spannend en n lekkerte na lank, lank gelede."
Huisgenoot

"Van Heerden is al 'n gesoute, utgeslape hand, en sy grootste toertjie, nog altyd, lê in sy vermoë om die leser te oortuig om só te leef."
Annemarie van Niekerk, Taalgenoot

Klimtol is een van die hoogtepunte in Etienne van Heerden se oeuvre en is boonop n mooi ode aan die eendvoud van die vissersdorplewe en die Weskus.
Beeld

About the author (2013)

Internasionaal bekende skrywer Etienne van Heerden woon saam met sy vrou, Kaia, op Stellenbosch. Hierdie veelbekroonde skrywer is die afgelope twee dekades reeds betrokke by die doseer van letterkunde, literêre teorie en kreatiewe skryfwerk. Tans is prof. Van Heerden verbonde aan die Universiteit van Kaapstad waar hy benewens kreatiewe skryfwerk-begeleiding ook gemoeid is met die doseer van literêre teorie, mediastudies en Suid-Afrikaanse en Nederlandse letterkunde.

Bibliographic information :

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Customer ratings: 1 ratings

Quick efficient and excellent condition. Thank you
03 May 2015