This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by CultureShop424

Similar products

Kikoejoe - Etienne van Heerden
Secondhand
R65.00
Asbesmiddag, Etienne van Heerden
Secondhand
R65.00
Liegfabriek - Etienne van Heerden
Secondhand
R60.00
Asbesmiddag - Van Heerden, Etienne
New
R255.00
Klimtol - Etienne van Heerden Klimtol - Etienne van Heerden
Klimtol - Etienne van Heerden Klimtol - Etienne van Heerden
Closed

Klimtol - Etienne van Heerden

Secondhand 1 was available
R150.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
645907400

Dié yo-yo wat van sy vinger af uitkatrol het eens op n tyd vol sale getrek. In die dae van fleur en flambojansie, toe hy met eendsterthare en in sy smoking jacket met elke hopstappie en kierang die gehoor kon betower. Maar nou is Ludo Loeloeraai se hare grys, en verlang hy na die kameravrou wat hy dekades laas gesien het. Die bloedkol op die pad by Tweefontein kan hy nie vergeet nie, en so ook die eerste verskyning van die vliepiering op die oop pad . . . Dis hier op Paternoster, waar hy aan die einde van n baie lang pad tot rus probeer kom, dat Snaartjie Windvogel haar opwagting maak. Nou eers kon sy van die suikerhuis wegbreek, maar sy het reeds die aand toe haar viool stukkend getrap is, geweet dat daar vir haar nooit weer n terugkeer na Matjiesfontein sou wees nie. En dis op Paternoster waar haar pad kruis met dié van Eenslie Maree, pas uitgeklaar as adelbors. Hy sóék haar, want sy is n pragtige meisiekind met lang bene en goeie dye, kuite soos twee visse en regop borste, en hy is n jongman in uniform met n reguit rug. Al weet hy dat sy die een is wat die bouers jumps gee. Al sê mense selfs oom Ludo ry elke oggend verby die vuurtoring om Snaartjie in die reservaat te ontmoet en dis hoekom hy deesdae so sonbruin en gesond lyk, want dié meerminjintoe seks hom deeglik en hy is op dreef. Een ding is seker: twee lyke wat so kort na mekaar by Bekbaai uitspoel is geen grap nie. Wat sou al dié sterftes met die vloek van die see na Paternoster gebring het? Klimtol is Etienne van Heerden se eerste roman sedert die veelbekroonde 30 nagte in Amsterdam in 2008 verskyn het. Dit is n kragtoer van n triek.

ISBN: 9780624057796

Pages: 347

Trade paperback with flaps

Tafelberg, 2013

Good condition; some mild foxing to edges of pages

B138


Recently viewed

See more
1pc Pink Elephant Pet Bag
New
R547.00 No bids
9k / 9ct gold map of Africa PENDANT: paw prints
New
R3,999.00 No bids
History of the Rugby Springbok 1963-1964 Limited Edit Mug
Secondhand
R100.00 No bids
Retro Kodak Brownie Six-20 C 620 Film Made in England 1950s
Secondhand
R600.00 No bids