R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 13 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hoe agterstevoor is ek nie altyd nie in die stad kry die mense nie klaar gepraat oor die nuwe millennium nie, en hier kom plant ek myself dekades ver terug.Gebeure van 1983 wag om op die Namakwalandse dorpie Klipgooi herleef te word 'n tyd toe* P.W. nog vir die wereld vinger gewys het* Prinses Di so mooi maer geword het* Naas na die Dallas Cowboys oorgeloop het* swart en bruin mense nie noodwendig sラ genoem is nie.En ek kan die stemme hララr, die van al daardie mense wat 'n deel gehad het in wat gebeur het ... so duidelik soos tラe, so duidelik asof 'n radio langs my kop staangemaak is. En soos my herinneringe die regte frekwensie soek, roep een stem 'n ander op, weerspreek een mens se mening 'n ander s'n.14 karakters praat so reguit soos 'n mens van ek-vertellers kan verwag, maar wat jy selde teenkom. Hulle vul mekaar aan, vertel elk 'n eie waarheid en vlek tergende geheime oop, om een storie te vorm: wat presies daardie drie dae op Klipgooi gebeur het. Klipgooi - Francois Bloemhof. Human & Rousseau 1999. ISBN 9780798139632