Hoe agterstevoor is ek nie altyd nie in die stad kry die mense nie klaar gepraat oor die nuwe millennium nie, en hier kom plant ek myself dekades ver terug.Gebeure van 1983 wag om op die Namakwalandse dorpie Klipgooi herleef te word 'n tyd toe* P.W. nog vir die wereld vinger gewys het* Prinses Di so mooi maer geword het* Naas na die Dallas Cowboys oorgeloop het* swart en bruin mense nie noodwendig s genoem is nie.En ek kan die stemme hr, di van al daardie mense wat 'n deel gehad het in wat gebeur het ... so duidelik soos t, so duidelik asof 'n radio langs my kop staangemaak is. En soos my herinneringe die regte frekwensie soek, roep een stem 'n ander op, weerspreek een mens se mening 'n ander s'n.14 karakters praat so reguit soos 'n mens van ek-vertellers kan verwag, maar wat jy selde teenkom. Hulle vul mekaar aan, vertel elk 'n eie waarheid en vlek tergende geheime oop, om n storie te vorm: wat presies daardie drie dae op Klipgooi gebeur het. Klipgooi - Fran ois Bloemhof. Human & Rousseau 1999. ISBN 9780798139632
Title: Klipgooi
Author: Fran¬ネレᅢ゚ois Bloemhof
Publisher: Human & Rousseau
Year: 1999
Number of pages: 162
ISBN: 9780798139632
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever