Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ân Regter bring sy mooi, jong vrou saam na ân jagplaas om sy laaste trofee te kom skiet. Só word vyf mense saamgegooi vir ân naweek. Jaloesie, konkelary, wedywering en twis oor grondbesit is aan die orde van die dag â" en nóg ân verhouding wat nooit sy lê kon kry nie. ân Misterieuse bok maak sy verskyning en iewers van bo af hou ân onsigbare oog die gebeure dop. Meteens raak die verlede deel van die hede. Nie almal op die plaas weet van die vloek wat oor die grond hang nie. Die omgewing word ân medespeler wat jare se intrige op die spits dryf.
TITLE: Kloof
AUTHOR: Alexander Strachan
SKU: 9781869190255
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 03/10/2003
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 100
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 151 mm x 232 mm x 15 mm
WEIGHT: 180 gr