Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met Klou van die Ninja, die tweede boek in die spannende en gewilde Monster-maan-reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word.
Ni��l-hulle se nuwe buurman is ���n Japanees en Ni��l weet sommer dat hy ���n Ninja is. Meneer Murakani word die middelpunt van Ni��l se bestaan.
Maar dan sien Ni��l ���n bebloede Ninja-klou in meneer Murakami se wasbak. Skielik word Ni��l se lewe ���n nagmerrie waarin ���n man met ���n skerpioen op sy wang, twee figure wat nagteliks rondsluip en die geheim van die Scroll of the Tiger, by hom spook.
Die ergste is dat niemand Ni��l wil glo nie en dat almal dink dit is net sy verbeelding.