This auction has been won.
View other items offered by The Bedouin4344
Leading
Delica89198420 1 × R21.00
23 Jul 20:43
Runners-up
attie38211 1 × R16.00
23 Jul 15:48
rusks4all12178 1 × R6.00
23 Jul 14:43

Similar products

Afrikaans Almal Se Boeke No.18 Diamantkoors En Twee Fortuinsoekers Afrikaans
New
R370.00
Hirchcock se Rillers - Alfred Hitchcock (In Afrikaans vertaal deur Gert Fourie) - (1975)
Secondhand
R59.13
3 X Klub 707 spanningsverhale in Afrikaans
Secondhand
R69.00
DIE KITAAR-KOMPLOT - JASPER M CLOETE - KLUB 707
Secondhand
R25.00
KLUB 707. Sewe Boeke in een lot. Baie versamelbaar en lekker Afrikaanse Rillers!
Sold

KLUB 707. Sewe Boeke in een lot. Baie versamelbaar en lekker Afrikaanse Rillers!

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R21.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
crw7
Bob Shop ID
154642524


BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWINGIn hierdie lot vra ek u bod om SEWE BOEKE UITGEGEE DEUR KLUB 707 IN DIE 1970s saam te koop in een lot. U kan die boeke se rugkante sien in die afbeelding hierbo. Hieronder verskyn ook afsonderlike afbeeldings van die voorkante van die ses boeke en verdere beskrywings van elkeen. Indien u belangstel in hierdie lot en onseker is oor enigiets, vra asseblief 'n vraag.
TOESTANDDie boeke is oor die algemeen in baie goeie toestand. Verdere besonderhede oor die toestand van elke boek word hieronder saam met die afbeelding van elke boek gegee. Let wel dat al die afbeeldings wat gewys word geneem is van die boek wat aangebied word.
NOTAS
Klub 707 het bestaan aan die begin van die 1970s. Die klub het elke maand 'n lekker Afrikaanse riller of speurverhaal uitgegee vir sy lede (veral gemik op mans) wat baie goed geskryf is. Vandag (na 40 jaar) het boeke van Klub 707 baie skaars geraak. Daar is 'n hele aantal versamelaars van hierdie boeke en dit is baie moeilik om 'n volledige stel van al die uitgawes bymekaar te kry. Elke uitgawe is uitgegee sonder stofomslag (met illustrasies op die gelamineerde kartonbinding) en elke uitgawe het die maand en jaar waarop dit verskyn het op die agterkant - maar die boeke is nie genommer nie en ek kon nie vasstel wanneer die eerste en klaaste uitgawes verskyn het nie.

Hier het u die seldsame geleentheid om 7 van hierdie boeke vir u versameling (in baie goeie toestand)te bekom! Let wel dat hierdie 'n versameling van 7 boeke is - dus een prys vir al 7. Lekker lees!

 


 

 

Alle items
DIE WIT SLAVINNE deur Louw de la Rey (Mei 1970). Baie goeie toestand.

HELENE deur Edward S Aarons (Maart 1971). Baie goeie toestand.

EEN LYK TE MIN deur Jasper M Cloete (Junie 1971). Goeie toestand met skade op linker boonste hoek van omslag.


LIEWENHEERS-BESIES IS DIE DING! deur Louw de la Rey (Februarie 1970). Baie goeie toestand.

DIE BLINDE MOL deur Louis Joubert (April 1971). Baie goeie toestand.

WAT IN DIE DUISTER WANDEL deur Paul E Otto (Mei 1971). Baie goeie toestand.

KAPTEIN MUSKIET deur Paul E Otto (Maart 1970). Baie goeie toestand.



EK HET HEELWAT BOEKE EN ANDER INTERESSANTE ITEMS TE KOOP OP BID OR BUY EN KOMBINEER ITEMS IN PAKKETTE VIR AANSTUUR. KYK ASSEBLIEF OOK NA MY ANDER AANBIEDINGS WANT DIT IS BAIE MEER EKONOMIES OM 'N AANTAL ITEMS TE KOMBINEER IN 'N PAKKET.
 
U KAN VINNIG BY MY ANDER ITEMS UITKOM DEUR NET OP DIE BOB LOGO HIERONDER TE KLIK.

I sell on bidorbuy.co.za

 

AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM

R52 IN SUID - AFRIKA. OORSESE PAKKETPOSKOSTE WORD BEPAAL DEUR POSKANTOORTARIEF PLUS 10% VERPAKKINGSKOSTE.

ITEMS KAN OOK DEUR-TOT-DEUR PER KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE STEDELIKE GEBIEDE IN SUID AFRIKA TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE.

ALLE ITEMS WAT OP EEN VEILING GEKOOP WORD WORD SAAM AANGESTUUR OM POSGELD TE BESPAAR.

DIE PRESIESE AANSTUURKOSTE SAL VERSKAF WORD SODRA DIT BEKEND IS HOEVEEL ITEMS 'N KOPER OP DIE VEILING GEKOOP HET.

 

ImageImageImageImageImageImageImage

Recently viewed

1Pc Ivory White For iPhone 11 Crown African Phone Case
New
R120.00 No bids
Z668 Oil Filter Jeep (GUD)
New
R142.97
9% OFF
Multi V-Belt For BMW 3-SERIES 323I (E36) (M52B25)(24V 125KW) 95-99
New
R209.00 R229.00

Customer ratings: 1 ratings

Thanks! Well packaged and received in great condition. Was great dealing with you!
18 Aug 2014