| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
TITLE: KNIP TOE DIE BOEIE
AUTHOR: WILLEM ENGELBERT
CONDITION:
Hard Cover
The dust cover has damage
Discolouration of the pages
Name written on the first page
Sticker on the side of the dust cover
STORY: Hoe 'n paar Boerseuns 'n aantal geslepe agente van Rusland in 'n lokval lei en die veiligheid van hul land daardeur 'n groot diens bewys, word in hierdie verhaal op baie interessante wyse vertel. Die Kommuniste is bedrywig, hul agente is geslepe en skerpsinning maar nie uitgeslape genoeg vir die manne van die Suid-Afrikaanse speurdiens nie. Met dokumente vol Staatsgeheime word hulle in Kaapstad voorgekeer voordat die Russiese skip met die spioene en die vrug van hul ondermynende werk kan vertrek.
Dis 'n knap stukkie speurwerk, lewendig vertel, waarin vroue 'n vername rol speel. Dis 'n verhaal uit die tydperk wat Suid-Afrika moontlik voor die deur staan- die skrikbewind van Kommunistiese ondermyning en verraad. In Amerika is die bedrywighede soos in hierdie boeiende verhaal beskryf, reeds aan die orde van die dag.
19,2CM X 13,5CM X 2,5CM
0,314KG