Koöperasie-Stories - PG du Plessis Koöperasie-Stories - PG du Plessis
Koöperasie-Stories - PG du Plessis Koöperasie-Stories - PG du Plessis

Koöperasie-Stories - PG du Plessis

1 available / secondhand
R180.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
644546082

PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus.

Flambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in n mens se hart.

Hierdie heruitgawe van Koöperasiestories bevat 30 kortverhale en sluit onder meer die volgende ou gunstelinge in:

  • Skeef gelaai
  • Soontjie
  • Merk haar vir my
  • Die man wat so kon spu
  • Liefde is 'n winskoop
  • Dubbele kyk in die oog
  • Milky bar Eksterminasie
  • n Ruikertjie geelperskes
  • n Dier in pyn
  • Om n vrou aan te kleef
  • Die snorkmasjien

ISBN: 9780624092018

Pages: 177

Paperback

Tafelberg, 2022

1st edition

Good condition

B61

Add to cart

Recently viewed

See more
Liverpool Football Club Season Review 2021/22 (Blu-ray)
R459.00
Poly Cotton Duvet Cover-Cerise Pink
R299.00
Bone China thimble - Clovelly - Cornish Ceramics
R29.00 No bids
De Aar 50 year medallion - scarce
R200.00 No bids

Similar products

Die Nag van Legio / P.G. du Plessis
R40.00
120 + Sommerstories uit die kooperasie, kroeg en delwersgate - P G du Plessis
R110.00
Kooperasie-stories op Donderdag.
R60.00
PG DU PLESSIS 120+ SOMMERSTORIES Uit die Kooperasie Die Kroeg en die Delwersgate P G du Plessis
R110.00