| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Pay before 9am and courier will deliver same day in Jhb. Weekdays only.
You can combine orders to save on shipping.
Fair Condition
In 1932 publiseer ’n onbekende skryfster, Stella Blakemore, Die meisies van Maasdorp. Min het sy geweet dat dit die begin sou word van ’n reeks – een van die bekendste, geliefste en suksesvolle jeugreekse in Afrikaans.
Carla Willemse het onder die skuilnaam Olga Willovitch die hele wêreld deurreis om stampvol konsertsale met haar vioolspel te betower. Na haar moeder se dood het ‘n inhalige tante haar van haar vader se plaas weggeneem, har by die beste Europese professore laat lesneem en van haar ‘n wonderkind gemaak.
By haar uitvoering in Kaapstad, waar Kobie Malan ook teenwoordig was, het Carla se hande lam geword en die reeds sieke dogter kon nie meer speel nie. Toe haar tante sien dat sy niks meer geld uit Carla kon maak nie, het sy haar laat staan.
Gelukkig het meneer Willemse sy dogter Maasdorp toe gestuur waar niemand behalwe die hoof en ‘n onderwyseres geweet het dat Carla ‘n wêreldberoemde violiste is nie. Maar Kobie doen ook haar bes om Carla te “genees” en die lief en leed wat die wonderkind deurmaak, asook die avonture van die ander dogters maak hierdie vervolg op Kobie regeer (Maasdorp-reeks no3) uitstaande!
RETURNS
We understand that not every purchase is a good fit for every customer. That is why we make the return process as simple as possible.
We strive for 100% customer satisfaction, please contact us first with any questions, comments or concerns and we will be glad to work with you.
Image is for illustrative purpose only and might differ from actual. Shown.