Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgawe onbekend, maar vermoedelik erens in die vyftigs. Geillustreerde hardeband. Die boek het die normale skete vir sy ouderdom. 'n Paar stempels en bib sakkies. Rugkant is al voorheen versterk. Binding nog goed maar nie meer 100% nie.
Toestand 6/10.