This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Curiosity Cove74

Similar products

Kobra by Deon Meyer (Afrikaans)
Sold

Kobra by Deon Meyer (Afrikaans)

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R100.00
R90.00
10% off
Shipping
Free shipping is available from Curiosity Cove for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from Curiosity Cove
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
670366015

Kondisie: Uitstekend (soos nuut)

Groot formaat


Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid.

Want hy suip dalk al weer, hy lieg vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was n fout. n Karnallie van n fout.

Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van n professionele laksman drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van n spoegkobra op die koeëldoppies en die komende mediasirkus wat Griessel laat bloed sweet nie.

Twee van die oorledenes is lenige militêre tipes. Spesmagte. Of Spoke. Moeilikheid.

Heel agter, in die hoofslaapkamer, is tekens van n gestoei, en te veel bewyse dat iemand ontvoer is. Bes moontlik n buitelander. Groter moeilikheid. Maar die paspoort is vals, die Britse konsulaat speel spioenasiespeletjies, en dieselfde huurmoordenaar slaan toe by die Kaapse Waterfront.

Boonop neem die staat se duistere Sekuriteitsagentskap die ondersoek oor, en die Valke moet n vlugtende, baie vaardige Kaapse sakkeroller dringend opspoor om hul eer en die demokrasie te red. Maksimum moeilikheid.