Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bennie Griessel is eerste op die toneel: n bloedbad in n luukse gastehuis op n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van n geheimsinnige, blitsige, meedoƫnlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met n splinternuwe paspoort. Maar wie is diƩ man werklik?
Voeg hierby n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek.
Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!
ISBN: 9780798165044
Pages: 385
Trade paperback
Human & Rousseau, 2013
Edition: 01
Good condition; Gift inscription inside
B23