Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Kodenaam Centaurus
Author: Martin Labuschagne
Publisher: Perskor
Year: 1999
Number of pages: 127
ISBN: 9780628036377
Synopsis: Ontdek 'n wereld vol geheime saam met Ruan, Chantelle en Arend.As hy reg onthou, het alles begin verkeerd loop nadat hulle by daardie vreemde koffiekroeg was. Ruan probeer uitpluis wat die verband is tussen drie kraaie, 'n verlore aansteker, 'n 'spooky' ou huis waar die elektrisiteit nog werk en 'n vriend wat spoorloos verdwyn het. Dan is daar nog die hacker wat weet wat sy regte naam is. 'n 'Hacker' wat homself Zero noem.Om nie te praat van die vreemde drome nie... Alles bly terugwys na die ou huis. Ruan weet die geheim le daar iewers versteek tussen die ou mure en die vervalle tuin. Hy weet as hulle vir Etienne wil opspoor, sal hulle moet teruggaan soontoe...Dis net, hy is half bang.Bang dat daar dalk rerig iets soos aliens is.
Condition: Ex-Library
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.See more of our books at