This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Koekemakranka Khoi-Khoin-kultuur en Kom-kuier-kos - Renata Coetzee
Sold

Koekemakranka Khoi-Khoin-kultuur en Kom-kuier-kos - Renata Coetzee

Secondhand 1 was available
R245.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT70160
Bob Shop ID
424571891

Koekemakranka Khoi-Khoin-kultuur en Kom-kuier-kos - Renata Coetzee - 2009 - Lapa - Large format book in very good condition.

Sy begin as jong student in Amerika om die Khoi-Khoin en die oergeskiedenis van Suid-Afrika na te vors. Dit lei tot ’n doktorale verhandeling oor hierdie onderwerp, waarop sy later die boek Koekemakranka (met subtitel Khoi-Khoin kultuurgoed en kom-kuier-kos) grond. In hierdie boek sit sy uiteen die DNS-navorsing oor argeologiese vondse by Langebaan en Blombos, wat aanduidings gee van die Khoi-Khoin se voorsate sowat 200 000 jaar gelede, die skaapherders wat 2 000 jaar gelede na die suide begin trek het en die kultuur van hierdie mense soos opgeteken deur die eerste Europese ontdekkingsreisigers wat die Kaap in die sewentiende eeu aandoen. Hierdie kultuur sluit in musiek, sang en danse, hulle blyplekke en kombuise, terwyl sy ook hulle kookkuns (met foto’s deur Volker Miros) in detail beskryf. In 2010 word Koekemakranka aangewys as die wenner van die Suid-Afrikaanse deel van die internasionale Gourmand-wêreldkookboektoekennings in twee afdelings, naamlik die beste kulinêre geskiedenisboek en die beste kookboek.