This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie19961
Leading
Owlsnest23 1 × R150.00
26 Jul 08:25

Similar products

KOS EN KOOKKUNS (Die Huisvrou se Gids) Departement van Landbou (Uitbreidingsreek No 11)
Secondhand
R150.00
Kos Uit Die Veldkombuis - Betsie Rood
New
R310.00
Keurige Kos.
Secondhand
R800.00
Nog n Stukkie - Die kos wat ons eet en die taal wat ons praat
Secondhand
R200.00
KOEKEMAKRANKA. Khoi-Khoin-Kultuurgoed en Kom-Kuier-Kos
Sold

KOEKEMAKRANKA. Khoi-Khoin-Kultuurgoed en Kom-Kuier-Kos

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R150.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
358221297

 

Koekemakranka, Khoi-Khoin-Kultuurgoed en Kom-Kuier-Kos.

Deur Renata Coetzee en Volker Miros.

Uitgegee deur Lapa 2009. Eerste uitgawe. Hardeband, 175pp. 

Baie goeie toestand. Meer as 1kg.

Koekemakranka, Khoi-Khoin-Kultuurgoed en Kom-Kuier-Kos, saamgestel deur Renata Coetzee, is aangewys as die Suid-Afrikaanse wenner in die internasionale Gourmand World Cookbook Awards 2010 se kategorieë “Best Culinary History Book” en “Best Cookbook”.

 

Die Gourmand World Cookbook Awards is die enigste ware internasionale kompetisie vir kookboeke. Die toekennings wil diegene wat “met woorde kook” bekroon, deurdat dit kleiner internasionale boeke die kans gee om in hooftaalmarkte mee te ding, en is verder daarop gemik om kennis oor en respek vir die kos- en wynkultuur aan te kweek.

As wenner van die Suid-Afrikaanse fase van die kompetisie word Koekemakranka ’n finalis in die algehele kompetisie, waar die wenner met die gesogte titel van ‘Gourmand Best in die world’ sal wegstap.

Renata Coetzee het haar uitgebreide navorsing oor die Khoi-Khoin se eetkultuur in hierdie pragboek vir die breë publiek toeganklik gemaak. Talle vertellings regstreeks uit die mond van ’n paar Khoi-Khoin wat nog onthou hoe dinge ’n paar dekades gelede gedoen is – en dalk plek-plek nog gedoen word – omskep die boek in ’n unieke leeservaring. Vir die bewaringsbewustes is daar volop raad vir die aanlê van ’n eie veldkostuin en om seker te maak dat die Khoi-Khoin se kom-kuier-kos op almal se tafels kan voortleef, word die boek met ’n verskeidenheid resepte afgesluit. Foto’s deur Volker Miros maak dié hardebandboek ook uiters besonders.

‘Bladsy na bladsy ontsluit die boek ’n fassinerende oeroue inheemse kultuur- en volkskuns, lieflik beskryf en geïllustreer. Lees-lees en proe-proe pas die legkaartstukkies van ons gemeenskap se verlede in mekaar en verbreed dit ons begrip oor ons land se mense,’ skryf Kerneels Breytenbach.

Renata Coetzee het ’n eredoktorsgraad ontvang van die Noordwes Universiteit vir haar dekades lange navorsing oor die eetkulture van die inheemse mense van Suid-Afrika.

Boeke wat uit haar navorsing gespruit het, is onder meer Funa Food from Africa – Roots of African Food Culture en Spys en Drank – die oorsprong van die Afrikaanse eetkultuur.

 

Recently viewed

For Garmin Move Trend 20mm Smooth Solid Color Silicone Watch Band(Olive Green)
New
R209.68
Swiss Made Vintage Imhof Desk Clock, 8 days Winding, 15 Jewels, Solid Brass, Serviced
Secondhand
R2,500.00
Ripper Street Series 1 Dvd Set
Secondhand
R79.00