Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Koers in die Krisis artikels versamel deur die Federasie vd Calvinistiese studente verenigings van SA (1935). A5, hardeband, 386 bls. Buiteblad erg verweer - rugkant is af - boek is nog stewig. Boek binne in goeie leesbare toestand. Potlood aantekeninge en onderstreping op sommige bladsye.