Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
Dit is reeds in verskeie tale vertaal en is in 2008 en 2009 met die internasionale prestige-toekenning (VK se Praktiese Voorskoolse Toekenning: Goud) bekroon. Met 100 000 kopie in druk het die tyd vir ¿n herdruk aangebreek. Die boek se toeganklike styl en die fokus op baba se slaap, kalmte en ontwikkeling word steeds in die nuwe uitgawe bespreek maar die outers Meg Faure en Ann Richardson het ook die teks bygewerk om die jongste navorsing in te sluit en ma¿s en professionele persone se vrae en versoeke te beantwoord.
Wat is nuut?
Die nuwe uitgawe van Koester jou Baba sal beslis so gewild soos altyd wees onder ouers omdat dit praktiese oplossings vir algemene babakwessies bied. Tog sal die nuwe inligting ouers ekstra insigte gee om hul babas se sensoriese behoeftes selfs beter te hanteer.
Summary | Ons topverkoper bababoek met sy toeganklike benadering is pas bygewerk met die jongste navorsing, maar fokus steeds op die drie grootste kwelvrae wat ouers in hul baba se eerste jaar vra: Hoekom huil my baba? |
Contributors | Megan Faure (Author), Ann Richardson (Author) |
Release date | 20100201 |
Pages | 160 |
ISBN | 1-920268-65-0 |
ISBN 13 | 978-1-920268-65-7 |