Koesterende Maskerade - Nita Griessel
Check my rate
View locations
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die asem stol in haar keel. Met wydgesperde oᅢᆱ staar sy serstar na die man enkele treᅢᆱ van haar af waar hy die voetpaadjie versper.
Dis... dis dan Steyn! Steyn de Jager!
Dit is dieselfde gesig, dieselfde hande, dieselfde dierbare gestalte met die donker kop so fier op die skouers. En sy oᅢᆱ is sekerlik nog net so blou, byna asemrowend blou, agter daardie donker brillense.
Dan, sonder waarskuwing, storm Cova se woorde op haar af met skokkende mokerhoue: Miskien sal jy beter begryp as jy weet dat my werkgewer blind is...
Coralizᅢᄅ van der Merwe loop na jare weer haar studentemaat, Cora van Dyck, raak en hoor gou van Cora se penarie wat ontstaan het toe sy 'n reiskaartjie na Mauritius as wedstrydprys gewen het. Cora kan haar blinde werkgewer nie nou in die steek laat nie ... en uiteindelik oorreed sy die saggeaarde Coralizᅢᄅ om haar tydelik af te los as sekretaresse.
Maar Coralizᅢᄅ loop met 'n groot hartseer rond. In 'n oomblik van dwaasheid het sy haar verlowing verbreek met Steyn de Jager, en selfs nie die tyd kan haar stukkende hart genees nie. En sy het gehoor dat hy intussen getroud is
Maar dan raak Coralizᅢᄅ se lewe en diᅢᄅ van Steyn op 'n vreemde manier weer verstrengel. En Coralizᅢᄅ word deur die liefde gedwing om bedrog te pleeg
Koesterende maskerade deur Nita Griessel is 'n liefdesverhaal wat harte sal raak.
Hardeband
Condition: Fair