R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die tweede boek van die uiters gewilde realiteitstelevisie–reeks Kokkedoor wat van April tot Junie 2014 op kykNET uitgesaai word. Die doel van die reeks is om die heel beste kokke in Suid–Afrika op te spoor wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie maar ook hartskos so kan aanbied dat ons dit met trots die een–en–twintigste eeu wil indra en aanhou maakᅡン. Die kookboek bevat die watertand–resepte van die reeks en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hierdie boek sluit ook die resepte van die beoordeldaars in asook die resepte van bekende kospersoonlikhede wat op die Kokkedoorstel ingeloer het. Leer die deelnemers en beoordelaars ken en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou kombuis. Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!
Genre
Cook Books
Language
Afrikaans
Condition
New. Aged stock that we are selling at a discount, so the book may be shop soiled and lightly worn.