Kolonie aan die Kaap - Karel Schoeman Kolonie aan die Kaap - Karel Schoeman
Kolonie aan die Kaap - Karel Schoeman Kolonie aan die Kaap - Karel Schoeman

Kolonie aan die Kaap - Karel Schoeman

1 available / secondhand
R350.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
642996618

Jan van Riebeeck en die vestiging van die eerste blankes 1652 - 1662. Eerste uitgawe 2010 hardeband met stofjas en 436 bladsye nuut.

Kolonie aan die Kaap is die derde van vyf boeke oor vroee blanke vestiging aan die Kaap. In die deel vestig Karel Schoeman die aandag op die eerste blanke intrekkers. Kolonie aan die Kaap is die derde van vyf boeke oor vroee blanke vestiging aan die Kaap. In die deel vestig Karel Schoeman die aandag op die eerste blanke intrekkers. Die VOC (Verenigde Oostindische Compagnie), het in 1651 besluit om in Tafelbaai 'n verversingspos te stig ten behoewe van die Kompanjie se skeepvaart tussen Nederland en die Ooste en dis met hierdie doel dat kommandeur Jan van Riebeeck in Desember van daardie jaar met sy vlootjie van vyf skepe na die Kaap uitgeseil het. Die eerste hoofstuk gee aandag aan Van Riebeeck se lewe en loopbaan tot en met hierdie datum en in die tweede hoofstuk word die werksaamhede rondom die vestiging van die verversingspos aan die hand van Van Riebeeck se dagboeke en briewe en die geskrifte van vroee besoekers beskryf. Die omstandighede van die pioniersgroepie wat uitvoering aan Van Riebeeck se opdragte en ambisieuse planne moes gee, word in hoofstuk 3 bespreek. Aanvanklik moes alle lewensmiddele, gereedskap, saad, plantjies en selfs perde uit die Ooste ingevoer word. 'n Fort, wat skuiling en beskerming teen wilde diere en vyandige Khoistamme moes gee, is in 1666 voltooi. Hoe die verskillende sosiale groeperinge soos die hoe amptenare, die ambagsmanne, soldate en slawe in die Fort gewerk, geleef en soms ook gesterf het, die onthale, kerk en gebedsdienste en militere parades kom in hoofstuk 4 aan die bod. 'n Klein klompie hoe Kompanjiesamptenare was deel van die Kaapse nedersetting, maar dit was hoofsaaklik uit die groter groep werksvolk, soldate en matrose dat die latere vryburgers afkomstig was. Die uiters moeilike omstandighede, teenslae en mislukkings van die aanvanklike groepie van nege, maar ook die enkele suksesverhale, word in hoofstuk 7 bespreek. Die boek sluit af met 'n oorsig oor Van Riebeeck se latere loopbaan in die Ooste en sy oorlye in 1677.

Add to cart

Recently viewed

Resistor 25 W Aluminum W/W 5% 220 E 28x29x15mm 25 W 220 R J
R49.44
The Color Purple - Two -Disc Special Edition [DVD]
R199.00
296-02 Engine Front Crankshaft Seal for 201 Express 2500 2500 HD 12585673(10PCS)
R576.00
Stamps Control Blocks Transkei 1984 Xhosa Culture
R1.00 No bids

Similar products

18% OFF
KAREL SCHOEMAN-Die Noorderlig-1975 first edition. Afrikaans Text
R426.20 R518.00
VERWOERD AAN DIE WOORD
R190.00
Bloemfontein: Die Ontstaan van 'n Stad 1846-1946 - Schoeman, Karel
R750.00
Piet Retief se lewe in die Kolonie. JLM Franken. 1949.
R1,800.00