This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27527

Similar products

Die Bosmans Van Drakenstein 1705 - 1842- Karel Schoeman
New
R185.00
DIE VERHAAL VAN JAN VAN RIEBEECK PIET WORM ( 1950 )
Secondhand
R100.00
Die Wynstreke van die Kaap
Secondhand
R40.00
Slot van die Dag -- Karel Schoeman
Secondhand
R280.00
Kolonie aan Kaap - Jan Van Riebeeck: Die Vestiging Van Die Eerste Blankes1652-1662 - Karel Schoeman
Sold

Kolonie aan Kaap - Jan Van Riebeeck: Die Vestiging Van Die Eerste Blankes1652-1662 - Karel Schoeman

New 1 was available
R320.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
463082656

2010 hardeband met stofjas en 436 bladsye nuut. R65 posgeld in SA. Kolonie aan die Kaap is die derde van vyf boeke oor vroe blanke vestiging aan die Kaap.

In die deel vestig Karel Schoeman die aandag op die eerste blanke intrekkers. Die VOC (Verenigde Oostindische Compagnie), het in 1651 besluit om in Tafelbaai 'n verversingspos te stig ten behoewe van die Kompanjie se skeepvaart tussen Nederland en die Ooste en dis met hierdie doel dat kommandeur Jan van Riebeeck in Desember van daardie jaar met sy vlootjie van vyf skepe na die Kaap uitgeseil het.

Die eerste hoofstuk gee aandag aan Van Riebeeck se lewe en loopbaan tot en met hierdie datum en in die tweede hoofstuk word die werksaamhede rondom die vestiging van die verversingspos aan die hand van Van Riebeeck se dagboeke en briewe en die geskrifte van vroe besoekers beskryf. Die omstandighede van die pioniersgroepie wat uitvoering aan Van Riebeeck se opdragte en ambisieuse planne moes gee, word in hoofstuk 3 bespreek. Aanvanklik moes alle lewensmiddele, gereedskap, saad, plantjies en selfs perde uit die Ooste ingevoer word. 'n Fort, wat skuiling en beskerming teen wilde diere en vyandige Khoi-stamme moes gee, is in 1666 voltooi. Hoe die verskillende sosiale groeperinge soos die ho amptenare, die ambagsmanne, soldate en slawe in die Fort gewerk, geleef en soms ook gesterf het, die onthale, kerk- en gebedsdienste en militre parades kom in hoofstuk 4 aan die bod.

'n Klein klompie ho Kompanjiesamptenare was deel van die Kaapse nedersetting, maar dit was hoofsaaklik uit die groter groep werksvolk, soldate en matrose dat die latere vryburgers afkomstig was. Die uiters moeilike omstandighede, teenslae en mislukkings van die aanvanklike groepie van nege, maar ook die enkele suksesverhale, word in hoofstuk 7 bespreek. Die boek sluit af met 'n oorsig oor Van Riebeeck se latere loopbaan in die Ooste en sy oorlye in 1677.

Recently viewed

See more
FOXSUR 12V8A SUV Car Motorcycle Intelligent Repair Type Lead-acid Battery Charger(EU Plug)
New
R496.97
DESOLDER PUMP/ SOLDER SUCKER (ALUMINIUM CASE)
New
R99.00
40% OFF
Electric Fence Repair Kit: Comprehensive, Durable, Easy Installation
New
R300.00 R500.00
Free shipping
Guess Jewels Men's Necklace (JUMN05017JWYGT-U)
New
R1,796.84 R1,804.35

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie vir die goed verpakte item !
21 May 2020