This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Braai met styl
Secondhand
R145.00
Avontuur met kaas
Secondhand
R25.00
Braai met styl - Volledige Suid-Afrikaanse kookboek - Snyman
Secondhand
R85.00
bak kolwyntjies saam met lola
Secondhand
R250.00
Kolwyntjies Met Skop - Meer as 50 Soet Versoekings Met 'N Beskonke Vonk (Afrikaans, Paperback)
Sold

Kolwyntjies Met Skop - Meer as 50 Soet Versoekings Met 'N Beskonke Vonk (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
R177.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
JRVV-3006-G940
Bob Shop ID
165337293
Kolwyntjies Met Skop - Meer as 50 Soet Versoekings Met 'N Beskonke Vonk (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 11 working days



Slegs volwassenes ...Dis kostelik om te sien hoe iemand wat 'n happie neem van wat op die oog af soos 'n doodgewone kolwyntjie lyk en dan uitvind dat dit eintlik 'n kinkel in die vorm van 'n gewilde drankie bevat, se gesig ophelder. Die skrywer van Kolwyntjies met skop het baie jare in die buiteland deurgebring waar haar man gewerk het, en daar begin eksperimenteer met kolwyntjies wat alkohol in verskeie vorms bevat. Sy kon sommer gou skaars voorbly om in die vraag daarna te voorsien. Hierdie versameling resepte is deeglik getoets, verfyn en waar nodig aangepas om te verseker dat hulle feitlik flatervry is. Sommige kolwyntjies se versiering bevat likeur, by ander is daar wyn of bier in die beslag self, en by verskeie word jou hap na die middel toe beloon met 'n verleidelike, loperige binnekant van die gewildste skemerkelkies. Stap-vir-stap-aanwysings verduidelik presies hoe elke kolwyntjie gemaak word, en hoewel dit in hierdie boek nie gaan oor koekversiering as sodanig nie, sluit die skrywer fantastiese idees in om die kolwyntjies so op te dollie dat dit so 'n ietsie van die ongewone aard daarvan weerspieel. Die lieflike volbladfoto's van elke baksel kolwyntjies sal selfs die traagste bakker aanspoor om die resepte op die proef te stel, en die nuttige wenke wat deurgaans verskyn, sal help om sukses te verseker. Daar is ook heelwat voorstelle vir alternatiewe en aanbevelings vir plaasvervangers as jy nie spesifieke drankies in die drankkabinet het nie. Met omskakeltabelle, basiese inligting oor kolwyntjies en feite oor alkohol en hoe dit in beslag en versiersuiker reageer, het jy toegang tot alles wat jy moet weet om jou eie kolwyntjies met skop te bak. Of jou gunstelingdrankie Pina Colada of blos-vonkelwyn, Mai Tai of chardonnay is, hierdie boek wil jy he - laatmiddagtee sal net nooit weer dieselfde wees nie!

Features

SummaryOf jou gunstelingdrankie Pina Colada of blos-vonkelwyn, Mai Tai of chardonnay is, hierdie boek wil jy he - laatmiddagtee sal net nooit weer dieselfde wees nie!
AuthorSimone Balman
PublisherMetz Press
Release date20140902
Pages128
ISBN1-928201-25-3
ISBN 13978-1-928201-25-0
Kolwyntjies Met Skop - Meer as 50 Soet Versoekings Met 'N Beskonke Vonk (Afrikaans, Paperback) Picture 1Kolwyntjies Met Skop - Meer as 50 Soet Versoekings Met 'N Beskonke Vonk (Afrikaans, Paperback) Picture 2

Recently viewed

See more
Sheepskin Texture Magnetic Folding Buckle Watch Band For Apple Watch 6 40mm(Pink)
New
R363.79
Mares Mares Reg Acc - DIN/YOKE Adaptor
New
R1,298.70
UPS ROUTER 2600MAH 5V/9V/12V+POE(UPS001)
New
R540.00
50% OFF
For Xiaomi Redmi 12 4G OEM Glass Material Battery Back Cover(Blue)
New
R202.00 R403.00

Customer ratings: 1 ratings

Great seller with great service. Will definately recommend to any buyer.
03 Feb 2015