Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Twee kortverhaalbundels in een.
'n Bundel nuwe kortverhale deur die bekroonde joernalis en skrywer André le Roux, plus sy eerste kortverhaalbundel van 1987, Sleep vir Jou 'n Stoel Nader. André het veral bekend geword as rubriekskrywer van SARIE.
Eerste uitgawe 2008 deur Human & Rousseau, Kaapstad en Pretoria. Geteken deur skrywer. Toestand: Baie goed, amper nuut.