| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Komas uit ‘n Bamboesstok deur D J Opperman
Na ‘n siekbed waar hy byna by die dood omdraai, verskyn Komas uit ’n bamboesstok met die subtitel “ Synde die mirakelagtige terugkeer ná lewerversaking van ene Marco Polo, bevattend3 reisbeskrywings en aantekeninge oor die natuurlike geografie .” Die “komas” in die titel verwys na die digter se koma waarin het was Die bundel word verdeel in sewe rolle met ’n proloog en epiloog, sy eie sewe maande siekte. Komas uit ’n bamboesstok” word in 1979 met die C.N.A.-prys en in 1980 met die Hertzogprys, die W.A. Hofmeyr-prys en die Louis Luyt-prys bekroon.
Human en Rousseau- Uitgewers, s.j. circa 1979, EERSTE DRUK, 138P.
Toestand: hardeband, stofomslag, ouderdomsvergeling, goeie toestand.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!