Kommando - Deneys Reitz

Kommando - Deneys Reitz

Secondhand 1 available
R210.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
B581
Bob Shop ID
647491784

Toestand: Baie goed, geskenkinskrywing
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 423
Uitgegee: 2013 (Cederberg)
ISBN: 9780992201500

**Hierdie uitgawe sluit die eerste twee hoofstukke van Trekking On ook in Afrikaans in om die nadraai van die oorlog weer te gee.**

Hierdie is die Afrikaanse weergawe van Deneys Reitz se joernaal, wat sy haas ongelooflike wedervaringe in die Tweede Vryheidsoorlog beskryf, asook in hierdie uitgawe die swaarkry tydens sy ballingskap in Madagaskar, en sy moeilike terugkoms na Suid-Afrika. Die eerste publikasie van Commando, deur Faber & Faber in 1929, was sedertdien n blitsverkoper in vele uitgawes en ander tale. Dit word wyd gerespekteer as n klassieke weergawe van die oorlog. Meer kopieë as van alle ander boeke oor die Anglo-Boereoorlog saam is reeds van dié boek verkoop, in die woorde van vryskutresensent Ferdi Greyling: eenvoudig omdat dit n briljante boek is.

Greyling sê van hierdie vertaling in moderne Afrikaans deur Hendrik Jansen: Die vertaling lees gemaklik en hoewel ek soms gewonder het of die vertelstyl nie dalk hier en daar ietwat te ver gevoer is nie, besef ek ook dat vertel die kern van Reitz se styl is. Die vertaling werk dus.

Greyling sê ook: Reitz se skerp waarneming het hom in staat gestel om mense soos Paul Kruger, Piet Joubert, Koos de la Rey, Louis Botha, Jan Smuts, Christian de Wet, Siener van Rensburg en selfs Winston Churchill in n paragraaf of wat as lewende persoonlikhede weer te gee. Dis n kuns om die regte manerismes en stukkies gesprekke te onthou wat die mense ast ware opsom.

Hy sê van die skrywer: Hy het n helder en ekonomiese styl wat die aksent van sy emosies afhaal en die leser met die gebeure laat wat intelligent en samehangend aangebied word. Dis n boek wat verdien om beskikbaar te wees vir elke nuwe geslag wat aan die lees gaan.

Add to cart

Recently viewed

See more
Mozambique ,Fine used selection
Secondhand
R25.00
MiraScreen G2 Pro 1080P 2.4GHz Wireless WiFi Display Device
New
R327.83
Animo et Fide Star on Red Badge - Unknown - Soviet???
Secondhand
R125.00 No bids
Seated spaniel
Secondhand
R60.00 No bids

Similar products

Kommando Magazine
Secondhand
R65.00
Kommando, German Special Forces of World War Two by James Lucas
Secondhand
R80.00
Commando. A Boer Journal of the Boer War. Deneys Reitz.
Secondhand
R280.00
Kommando - German Special Forces World War Two - James Lucas
Secondhand
R130.00