This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Kaapse Wyn en Brandewyn 1975-1860 [Afrikaans] | D.J. van Zyl
Secondhand
R150.00
19% OFF
Van van Riebeeck tot PW BOTHA -FA van Jaarsveld-1982-Afrikaans text
Secondhand
R570.00 R703.00
Toneel en Politiek (Afrikaans) | Julian Smith
Secondhand
R60.00
Die Vinger van God: Preke Oor Geloof en Die Politiek [Afrikaans] | Allan Boesak
Secondhand
R225.00
Kommando - Van Perde En Manne (Afrikaans, Paperback) Kommando - Van Perde En Manne (Afrikaans, Paperback) Kommando - Van Perde En Manne (Afrikaans, Paperback)
Kommando - Van Perde En Manne (Afrikaans, Paperback) Kommando - Van Perde En Manne (Afrikaans, Paperback) Kommando - Van Perde En Manne (Afrikaans, Paperback)
Sold

Kommando - Van Perde En Manne (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R190.00
R158.00
17% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
DKPD-2595-G700
Bob Shop ID
336896636
Kommando - Van Perde En Manne (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days



Hierdie is die Afrikaanse weergawe van Deneys Reitz se joernaal, wat sy haas ongelooflike wedervaringe in die Tweede Vryheidsoorlog beskryf, asook — in hierdie uitgawe — die swaarkry tydens sy ballingskap in Madagaskar, en sy moeilike terugkoms na Suid-Afrika. Die eerste publikasie van Commando, deur Faber & Faber in 1929, was sedertdien 'n blitsverkoper in vele uitgawes en ander tale. Dit word wyd gerespekteer as 'n klassieke weergawe van die oorlog. Meer kopie as van alle ander boeke oor die Anglo-Boereoorlog saam is reeds van di boek verkoop, in die woorde van vryskutresensent Ferdi Greyling: "eenvoudig omdat dit 'n briljante boek is".

Greyling s van hierdie vertaling in moderne Afrikaans deur Hendrik Jansen: "Die vertaling lees gemaklik en hoewel ek soms gewonder het of die vertelstyl nie dalk hier en daar ietwat te ver gevoer is nie, besef ek ook dat 'vertel' die kern van Reitz se styl is. Die vertaling werk dus."

Greyling s ook: "Reitz se skerp waarneming het hom in staat gestel om mense soos Paul Kruger, Piet Joubert, Koos de la Rey, Louis Botha, Jan Smuts, Christian de Wet, Siener van Rensburg en selfs Winston Churchill in 'n paragraaf of wat as lewende persoonlikhede weer te gee. Dis 'n kuns om die regte manerismes en stukkies gesprekke te onthou wat die mense as't ware opsom."

Hy s van die skrywer: "Hy het 'n helder en ekonomiese styl wat die aksent van sy emosies afhaal en die leser met die gebeure laat wat intelligent en samehangend aangebied word. Dis 'n boek wat verdien om beskikbaar te wees vir elke nuwe geslag wat aan die lees gaan."

Features

SummaryHierdie is die Afrikaanse weergawe van Deneys Reitz se joernaal, wat sy haas ongelooflike wedervaringe in die Tweede Vryheidsoorlog beskryf, asook – in hierdie uitgawe – die swaarkry tydens sy ballingskap in Madagaskar...
AuthorDeneys Reitz
PublisherJonathan Ball Publishers
Release date20130701
Pages423
ISBN0-9922015-0-0
ISBN 13978-0-9922015-0-0
Kommando - Van Perde En Manne (Afrikaans, Paperback) Picture 1Kommando - Van Perde En Manne (Afrikaans, Paperback) Picture 2

Recently viewed

See more
Boney M Move Gold (3955)
Secondhand
R90.00
1957 Six Pence Coin
Secondhand
R45.00 No bids
Marvel - Avengers - Volume 4 - Thor`s Last Stand - Dvd
Secondhand
R25.00
43% OFF
Pioneer Raincoat Pvc/Poly Yellow Large
New
R133.39 R235.99