This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Readers Warehouse4629

Similar products

Offisiele Jaarboek van die Unie van Suid-Afrika en van Basoetoland, Betsjoeanaland... No. 30-1960
Secondhand
R180.00
Die boere van transvaal en hul organsasie
Secondhand
R90.00
PROFEET EN KRYGSMAN. Die Lewensverhaal van Siener van Rensburg deur Sybrand Botha
Secondhand
R600.00
Raam en Rigting in die Politiek en die storie van apartheid. Deel 1
Secondhand
R500.00
Kommando - Van Perde en Manne
Sold

Kommando - Van Perde en Manne

New 3 were available
Indicative market price: R200.00
R185.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
9780992201500
Bob Shop ID
507642306
Hierdie is die Afrikaanse weergawe van Deneys Reitz se joernaal, wat sy haas ongelooflike wedervaringe in die Tweede Vryheidsoorlog beskryf, asook – in hierdie uitgawe – die swaarkry tydens sy ballingskap in Madagaskar, en sy moeilike terugkoms na Suid-Afrika. Die eerste publikasie van Commando, deur Faber & Faber in 1929, was sedertdien ’n blitsverkoper in vele uitgawes en ander tale. Dit word wyd gerespekteer as ’n klassieke weergawe van die oorlog. Meer kopiee as van alle ander boeke oor die Anglo-Boereoorlog saam is reeds van dié boek verkoop, in die woorde van vryskutresensent Ferdi Greyling: â€Å"eenvoudig omdat dit ’n briljante boek is”.
Greyling se van hierdie vertaling in moderne Afrikaans deur Hendrik Jansen: â€Å"Die vertaling lees gemaklik en hoewel ek soms gewonder het of die vertelstyl nie dalk hier en daar ietwat te ver gevoer is nie, besef ek ook dat ‘vertel’ die kern van Reitz se styl is. Die vertaling werk dus.”

Greyling se ook: â€Å"Reitz se skerp waarneming het hom in staat gestel om mense soos Paul Kruger, Piet Joubert, Koos de la Rey, Louis Botha, Jan Smuts, Christian de Wet, Siener van Rensburg en selfs Winston Churchill in ’n paragraaf of wat as lewende persoonlikhede weer te gee. Dis ’n kuns om die regte manerismes en stukkies gesprekke te onthou wat die mense as’t ware opsom.”

Hy se van die skrywer: â€Å"Hy het ’n helder en ekonomiese styl wat die aksent van sy emosies afhaal en die leser met die gebeure laat wat intelligent en samehangend aangebied word. Dis ’n boek wat verdien om beskikbaar te wees vir elke nuwe geslag wat aan die lees gaan.”

Dimensions : 148 x 210mm

Format : Paperback

Age Group : ADULT

Page Numbers : 423

This product ships within 3-5 working days.

Customer ratings: 1 ratings

Great service
09 Apr 2021