Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
NUUT - Kommando - 'n Boere-Joernaal uit die Engelse Oorlog [nou in Afrikaans] deur Deneys Reitz, met 'n voorwoord deur genl. Jan Smuts, 232 bls., slapband. Reitz, die seun van die oudpresident van die Oranje Vrystaat het die oorlog [1899-1902] as sewentienjarige seun binnegegaan. Sedert die boek die eerste keer in 1929 verskyn het, het dit die afgelope 80 jaar 'n blitsverkoper gebly.