Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kommunisme, die klassieke Marxisme deur D J Kotze
Kommunisme, dié klassieke Marxisme is die eerste in die reeks van werke oor die oorsprong van Kommunisme en die ontwikkeling van Kommunisme as teorie en die toepassing daarvan in die praktyk. Belangrik om kennis te dra van die norme en waardes in gedrang vir die westerse beskawing.
n.d & pub;.circa 60’s 166p.,
Toestand: hardeband, stofomslag rakslytasie, Titelblad verwyder, ex-libri stempels .
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en slegs R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!!