Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
KOMPAS - Reissketse Redakteur J.P. Smuts EERSTE DRUK Bydraes Hennie Aucamp, Chris barnard en andere.
Bydraes van reissketse deur Hennie Aucamp, Chris Barnard, Andre P Brink, WA de Klerk, Elsa Joubert, Karel Schoeman, Ernst van Heerden, Jan Rabie, CGS de Villiers en Anna M Louw.
HAUM Uitgewer,1965, 156p.
Toestand: Hardeband , Stofomslag, in goeie toestand, geringe ouderdomsvergeling. Ex-libri stempels en merke.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!!