Kompleks - Louis Pretorius Kompleks - Louis Pretorius
Kompleks - Louis Pretorius Kompleks - Louis Pretorius

Kompleks - Louis Pretorius

1 available / new
Indicative market price: R239.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R159.00
33% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0002
Bob Shop ID
630500938

In hierdie heelal, op hierdie aarde, in 'n oninteressante middelklaskompleks woon Sean en Mika.  Hulle is albei in matriek.  En albei sit sonder vriende vir die wintervakansie.

Sean is 'n geniale ruimtenerd wat tjello speel en planete soek.  Hy het sy eie onwettige huiswerkbesigheid.  Sy ouers vermy mekaar en hy voel asof niemand hom raaksien nie.

Mika is verslaaf aan rockmusiek en die Griekse mitologie.  Sy hou van 'n double vodka oor naweke.  Sy dink sy's dom en nie goed genoeg nie.  Haar ouers drink en baklei baie.

'n Ongewone sameloop van omstandighede, wat 'n hondeleiband en 'n by behels, veroorsaak dat hulle wêrelde op 'n sonnige wintersoggend bots.  En so begin 'n vakansie wat hul lewens onherroeplik verander.

Deur planete, Ferris wheel-ritte en 90's musiek ontdek hulle mekaar en wat dit beteken om werklik na die sterre te kyk.

Sagteband

220 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 17 jaar en ouer

Add to cart

Recently viewed

Front Fog Light Housing For BMW E60 525I 528I 530I 535I m-tech 2004-10 Right
R775.00
Riana Nell
R10.00
Die Onderskepper - Weideman, George
R150.00
Motorcycle ATV Scooter Stop Light Brake Clutch Front Lever Switch Through Hole
R337.00

Similar products

Donkerboskind - Louis Kruger
R50.00
Liefland - Louis Esterhuizen
R60.00
Magspel -- André Pretorius
R28.00
55% OFF
Sloper - Louis Esterhuizen
R100.00 R220.00