Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou word die skuldige Arthur Wilky weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde รข" en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky. In die puik slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis met die leser.
TITLE: Koms van die Motman
AUTHOR: Karsten, Chris
SKU: 9780798176224
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 485
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 212 x 137
WEIGHT: 500 gr