| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
ân Baie oulike eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Die klein koning woon in 'n mooi paleis maar het niemand om mee te speel nie. Hy word verlief op Rosie die dogter van die tuinier. Maar omdat sy nie ân kroon dra nie mag hy nie met haar trou nie.
TITLE: KONING
AUTHOR: BRUNA,D
SKU: 9781485306368
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 15/09/2016
BINDING: Hardback
CONDITION: New