Koning Kalahari - Calvyn Van Niekerk

Koning Kalahari - Calvyn Van Niekerk

Secondhand 1 available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
MB675
Bob Shop ID
682341355

'n Hele trop buffels kan hier wegkruip, dink Melt benoud.

Hy sluk. Sy keel is droog. Hy sweet. As hy net geweet het waarna hulle soek. Hulle is deur die takke, 'n oop stuk sand voor hulle, toe Melt skielik 'n geluid hoor wat hom tot in sy tone yskoud laat word. Dis 'n sagte, diep grom wat hy onmiddellik herken. Net één dier op aarde kan so grom.

Skuins voor hom steek sy pa in sy  spore vas, en op daardie oomblik spring die leeu

Koning Kalahari is die dramatiese  en opwindende verhaal van 'n besonderse leeu. Dit is ook die verhaal van jong Melt Fourie, Veronica Hotz en Lisa Knoetse.

Hier in die ruigtes van die bosveld word hulle lewens en die van geliefdes op aangrypende wyse deur die koms van die maanhaar Kalahari beïnvloed.

'n Jeugroman vir seuns en dogters.

Add to cart

Similar products

Don't miss out on the latest deals!