Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die koning van Katoren is dood en daar is geen troonopvolger nie. Vir 17 jaar regeer ses nare ministers die land â" hulle beweer hulle is op soek na ân nuwe koning maar niks gebeur nie. Op 'n dag arriveer 'n seun Stach by die paleis. Hy is gebore op die nag van die koning se dood en is vasbeslote om die nuwe koning te word.
TITLE: Koning van Katoren
AUTHOR: Jan Terlouw
SKU: 9781869193614
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 20/01/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 184
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 230 gr